Vermiste jong man steeds soek – bakkie verlate gekry

LIMPOPO. – Reuben Marsberg (22) word steeds gesoek, alhoewel sy Toyota Cruiser verlate buite Polokwane aangetref is. Virginia Marsberg, Reuben se ma, sĂȘ in ‘n sosialemediaplasing die voorval word nou as ‘n ontvoering beskou en doen ‘n beroep dat Reuben na sy geliefdes teruggestuur word. Reuben het sedert verlede Woensdag spoorloos verdwyn. Die Levubu-polisie het … Continue reading Vermiste jong man steeds soek – bakkie verlate gekry