Vermiste man – DNS-resultate afgewag vir identifikasie – verdagte aangekeer
LIMPOPO. – ‘n Verdagte man (24) is Saterdag deur die provinsiale opsporingseenheid in Makhado aangekeer, in verband met die verdwyning en vermeende moord op ’n 22-jarige man wat in November as vermis aangemeld is. Terwyl die familie van Reuben Marsberg (22) op DNS-resultate van ‘n gevonde liggaam wag, het die polisie ‘n verklaring uitgereik wat … Continue reading Vermiste man – DNS-resultate afgewag vir identifikasie – verdagte aangekeer
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed