Vermiste mans in Kempton Park opgespoor
NOORDWES. – Die polisie het bevestig dat Christiaan van Blerk (34) en Donovan van der Walt (25) Woensdag ongedeerd in Kempton Park gevind is. Beide was sedert 14 Julie vermis en gesoek. Kol. Adéle Myburgh, polisiewoordvoerder, het waardering vir hulp van die gemeenskap uitgespreek.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed