Vermiste mans in Kempton Park opgespoor

Lees ook :

Foto's: SAPD

NOORDWES. – Die polisie het bevestig dat Christiaan van Blerk (34) en Donovan van der Walt (25) Woensdag ongedeerd in Kempton Park gevind is. Beide was sedert 14 Julie vermis en gesoek.

Kol. Adéle Myburgh, polisiewoordvoerder, het waardering vir hulp van die gemeenskap uitgespreek.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief