Vermiste seun se dood ondersoek

GAUTENG. – Die gemeenskap van Florida is gekok ná die dood van die 11-jarige Jayden-Lee Meek, wat Dinsdagaand as vermis aangemeld is en Woensdagoggend met beserings op ’n trap in die kompleks waar hy woon, aangetref is. Hy is later in die hospitaal dood verklaar. Kol. Mavela Masondo sê aan Nuusflits die seun is Dinsdag … Continue reading Vermiste seun se dood ondersoek