Vermiste vrou dood – man uit Mosambiek op aanklag van moord in hof

MPUMALANGA. – René Müller (44) en haar man Werner Müller (43) was aanvanklik Sondag 12 April deur ‘n familielid by die polisie as vermis aangemeld. Enige poging tot telefoniese kontak was tevergeefs. In ‘n skokkende nadraai is René se liggaam weggesteek in ‘n sak in ‘n buitekamer by hulle woning in Secunda aangetref en Werner … Continue reading Vermiste vrou dood – man uit Mosambiek op aanklag van moord in hof