Vermiste vrou op verjaardag dood gekry, verdagtes gearresteer

WES-KAAP. – Die liggaam van Joan Singrew (54) van Rosemoor, in Conville, George, is Maandag 25 November 2024, op haar verjaardag, buite Groot-Brakrivier gekry nadat sy die vorige Donderdag as vermis aangemeld is. Twee verdagtes is vanoggend (Vrydag) vir haar moord gearresteer. Sers. Christopher Spies sĂȘ Singrew was nie tuis toe haar dogter daar kom … Continue reading Vermiste vrou op verjaardag dood gekry, verdagtes gearresteer