Vermoedelike Libiese militêre opleidingsbasis deur polisie ontbloot

Foto: SAPD MPUMALANGA. – ‘n Vermoedelike Libiese militêre opleidingsbasis is deur die polisie in Witrivier ontbloot. Altesaam 95 Libiese buitelandse burgers met ‘n beweerde verbinding tot die basis is gearresteer. Kol. Donald Mdhluli sê verskeie rolspelers, insluitend misdaadintelligensie en die departement van binnelandse sake, het die basis ontbloot. Inligting van die vermeende kamp is ontvang, … Continue reading Vermoedelike Libiese militêre opleidingsbasis deur polisie ontbloot