Verpleegsters glo by kliniek verkrag

LIMPOPO. – Twee verpleegsters is glo vanoggend vroeg (Vrydag) by die Chuene-kliniek, in Lebowakgomo-polisiëringsgebied, tydens ‘n sakeroof te voet ontvoer en daarna verkrag. Brig. Hlulani Mashaba sê volgens inligting het ‘n gewapende verdagte die veiligheidswagkamer binnegegaan en drie wagte wat aan diens was met ‘n vuurwapen gedreig. Twee van hulle is met hulle eie boeie … Continue reading Verpleegsters glo by kliniek verkrag