Verpleegsters van kliniek verkrag – verdagte ook vir ander sake in hof

Nuusflits, Uitgawe 1,801, Monday 3 February 2025 NOORDWES. – Moloto Johannes Sathekge (28) staan nie net vir die beweerde ontvoering en verkragting van verpleegsters tereg nie, maar ook vir verskeie ander aanklagte, wat poging tot moord en 10 van roof met verswarende omstandighede, insluit. Mashudu Malabi-Dzhangi, woordvoerder vir die NVG, sĂȘ Sathekge het op aanklagte … Continue reading Verpleegsters van kliniek verkrag – verdagte ook vir ander sake in hof