Verpleër vir ‘verkragting’ van seun in hof
GAUTENG. – ‘n Manlike verpleër (49) van Duduza, in diens van Netcare N17-privaat hospitaal, het op aanklagte van verkragting van ‘n tienerseun (17) in die Nigel-landdroshof voorgekom. Lumka Mahanjana, woordvoerder vir die NVG, sê daar is ook ‘n aanklag van seksuele aanranding van ‘n jong man (19) teen die verpleër gemaak. Na bewering is die … Continue reading Verpleër vir ‘verkragting’ van seun in hof
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed