‘Vervalde items’ lei glo tot dood van vroue op plaas
LIMPOPO. – Locadia Ndlovu (35) en Maria Makgatho (44) se liggame is in ‘n varkhok op die plaas Onverwacht ontdek nadat ‘n vragmotor op 17 Augustus vermoedelik vervalde items op die plaas weggegooi het. Mashudu Malabi Dzhangi, woordvoerder vir die NVG, sĂȘ die twee vroue, van wie Ndlovu ‘n Zimbabwiese burger, was na bewering saam … Continue reading ‘Vervalde items’ lei glo tot dood van vroue op plaas
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed