Vier mense dood in massaskietery in Bishop Lavis

WES-KAAP. – Vier mense is Vrydagaand ná 19:00 in ‘n slaapkamer in Reënbergstraat, Bishop Lavis, doodgeskiet aangetref. Vier volwassenes, twee vroue en twee mans tussen 27 en 80 jaar oud, se lewens is met die skietery geëis. Lt.kol. Malcolm Pojie, provinsiale polisiewoordvoerder, sê in ‘n verklaring aan Nuusflits speurders van die provinsiale eenheid vir ernstige … Continue reading Vier mense dood in massaskietery in Bishop Lavis