Vier moorde en agt pogings tot moord ondersoek

GAUTENG. – Vier persone is Saterdagoggend omstreeks 03:00 in die Marry Me- informele nedersetting in Shoshanguve doodgeskiet en nog agt is gewond. Brig. Brenda Muridili sĂȘ Soshanguve-polisie is omstreeks 06:00 na ‘n misdaadtoneel in die informele nedersetting waar vier liggame met skietwonde en gedeeltelik verbrand, aangetref is. Volgens getuies is nog agt persone in privaat … Continue reading Vier moorde en agt pogings tot moord ondersoek