Vier vas vir verdwyning van joernalis en lewensmaat

Vier verdagtes is in aanhouding nadat ‘n deurbraak in die vermiste persone-saak van Aserie Ndlovu, ‘n joernalis, en Zodwa Precious Mdhluli, sy lewensmaat, gemaak is. Hulle is op 18 Februarie laas gesien. Die een verdagte verskyn vandag in die Mamelodi-landdroshof en die drie ander sal later die week in KwaMhlanga-landdroshof verskyn. Brig. Athlenda Mathe sĂȘ … Continue reading Vier vas vir verdwyning van joernalis en lewensmaat