Vlieënier sterf – soektog na 2de vliegtuig eindig ook tragies
KWAZULU-NATAL. – Twee ligte vliegtuie het Woensdag in Nottingham in die KwaZulu-Natalse Middellande vermis geraak. ‘n Noodberig (mayday) is ontvang, waarna ‘n soektog geloods is. ‘n Wrak van een van die vliegtuie is later die aand deur die soek-en-reddingspan opgespoor. Die vliegtuig was aansienlik beskadig en die vlieënier is noodlottig beseer. Die soektog na die … Continue reading Vlieënier sterf – soektog na 2de vliegtuig eindig ook tragies
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed