Vliegtuig ‘vermis’ in KwaZulu-Natal
KWAZULU-NATAL. – ‘n Ligte Pyper Cherokee met registrasienommer ZSKFB en drie insittendes word deur soek- en reddingseenhede gesoek. Die vliegtuig het Sondagaand in die gebied van Greytown, Ladysmith en Newcastle vermis geraak. Samantha Meyrick van IPSS Medical Rescue het die noodboodskap van die gesoekte blou, swart en wit ligte vliegtuig bekend gemaak. Volgens beskikbare inligting … Continue reading Vliegtuig ‘vermis’ in KwaZulu-Natal
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed