Vliegtuig ‘vermis’ in KwaZulu-Natal

Lees ook :

Foto: IPSS Medical Rescue

KWAZULU-NATAL. – ‘n Ligte Pyper Cherokee met registrasienommer ZSKFB en drie insittendes word deur soek- en reddingseenhede gesoek. Die vliegtuig het Sondagaand in die gebied van Greytown, Ladysmith en Newcastle vermis geraak.

Samantha Meyrick van IPSS Medical Rescue het die noodboodskap van die gesoekte blou, swart en wit ligte vliegtuig bekend gemaak.

Volgens beskikbare inligting is kommunikasie met die vliegtuig gisteraand verbreek.

Enigiemand met relevante inligting kan Morné by 083 417 7454 bel.

Het jy kommentaar oor die berig? Jy kan nou aan Nuusflits lesersbriewe skryf en dalk word joune gepubliseer. Rig jou brief aan die redakteur by [email protected]

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief