Vlootvaartuie pryk in Simonstad voor Will For Peace 2026-oefening vandag afskop
Meer foto’s in berig. WES-KAAP. – Twee skepe van China, die Tangshan en die Taihu, het Woensdag ter voorbereiding van die Will For Peace 2026, wat van vandag (Vrydag) tot 16 Januarie 2026 in Suid-Afrikaanse territoriale waters plaasvind, aangekom. Die multinasionale maritieme oefening word deur China gelei. Luidens ‘n verklaring van die Suid-Afrikaanse nasionale weermag … Continue reading Vlootvaartuie pryk in Simonstad voor Will For Peace 2026-oefening vandag afskop
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed