Voertuig wat gevind is, behoort aan konstabels

CENTURION. – Die SAPD het bevestig die voertuig wat deur duikers in die Hennopsrivier gevind is, is diĆ© waarin die drie oorlede polisiekonstabels gereis het. Die voor- en agtermodderskerm van die voertuig is gisteraand gevind. Lees ook: Dele van voertuig gekry, moontlik VW Polo van konstabels Die voertuig se VIN-nommer het bevestig dit is die … Continue reading Voertuig wat gevind is, behoort aan konstabels