Brekende Nuus
Afrikaans

Voertuig wat gevind is, behoort aan konstabels

Voertuig wat gevind is behoort aan konstabels

Fotokrediet: Verskaf
Voertuig wat gevind is behoort aan konstabels Fotokrediet: Verskaf

CENTURION. – Die SAPD het bevestig die voertuig wat deur duikers in die Hennopsrivier gevind is, is dié waarin die drie oorlede polisiekonstabels gereis het.

Die voor- en agtermodderskerm van die voertuig is gisteraand gevind.

Lees ook: Dele van voertuig gekry, moontlik VW Polo van konstabels

Die voertuig se VIN-nommer het bevestig dit is die VW Polo waarin die drie konstabels gereis het toe hulle verdwyn het.

*Hierdie is ‘n ontwikkelende storie.

Bronne: SAPD

Lees ook: Dele van voertuig gekry, moontlik VW Polo van konstabels