Vonnis vir moord teen voormalige polisiebeamptes uitgestel

“”Hy was gekant teen die apartheidsbeleid, wat hy in die openbaar uitgedaag het.” GAUTENG. – Nadat voormalige polisiebeampte Johan Marais (65) skuldig gepleit het en skuldig bevind is aan die moord op Caiphus Nyoka op 24 August 1987, is die sielkundige verslag steeds nie reg nie en is die aangeleentheid tot 25 Maart uitgestel. Nog … Continue reading Vonnis vir moord teen voormalige polisiebeamptes uitgestel