Voormalige finansiële hoof van Steinhoff tot 10 jaar tronkstraf gevonnis

Lees ook: Voormalige Steinhoff-hoof van finansies van Steinhoff weer in hof PRETORIA. – Ben la Grange (50), die voormalige hoof- finansiële bestuurder van Steinhoff,  is tot 10 jaar tronkstraf gevonnis waarvan vyf voorwaardelik opgeskort is. La Grange sal net vyf jaar tronkstraf uitdien indien hy nie in die opgeskorte vyf jaar aan bedrog skuldig bevind … Continue reading Voormalige finansiële hoof van Steinhoff tot 10 jaar tronkstraf gevonnis