Voormalige finansiële hoof van Steinhoff tot 10 jaar tronkstraf gevonnis

Lees ook :

Voormalige finansiële hoof van Steinhoff tot 10 jaar tronkstraf gevonnis
Voormalige finansiële hoof van Steinhoff tot 10 jaar tronkstraf gevonnis fotokrediet: Canva

Lees ook: Voormalige Steinhoff-hoof van finansies van Steinhoff weer in hof

PRETORIA. – Ben la Grange (50), die voormalige hoof- finansiële bestuurder van Steinhoff,  is tot 10 jaar tronkstraf gevonnis waarvan vyf voorwaardelik opgeskort is.

La Grange sal net vyf jaar tronkstraf uitdien indien hy nie in die opgeskorte vyf jaar aan bedrog skuldig bevind word nie en as hy in toekomstige Steinhoff-hofsake sal getuig.

Dit volg na La Grange ‘n pleitooreenkoms met die staat aangegaan het vir een aanklag van bedrog oor R367 m., die manipulasie van finansiële state en versuim om bedrog aan te meld.

Bronne: NPA

Lees ook: Voormalige Steinhoff-hoof van finansies van Steinhoff weer in hof

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief