Voormalige kleuterskoolonderwyseres erken sy het kleuter verdrink

Nuusflits, Uitgawe 1,973, Friday 25 July 2025 GAUTENG. – Amber Lee Hughes (25), ‘n voormalige kleuterskoolonderwyseres, het skuld vir die moord op Nada-Jane Challita, die vierjarige dogter van haar kêrel, in die Johannesburg-hooggeregshof beken. Hughes het erken sy het die kleuter ná ‘n rusie met haar pa verdrink. Phindi Mjonondwane, NVG-woordvoerder, sê in ‘n verklaring … Continue reading Voormalige kleuterskoolonderwyseres erken sy het kleuter verdrink