Huidige Mej. Suid-Afrika gee jawoord
SUID-AFRIKA. – Natasha Joubert (26), Mej. Suid-Afrika 2023, het die naweek aan Enrico Vermaak verloof geraak. Joubert het die goeie nuus op sosiale media gedeel. Die paartjie is al vir meer as agt jaar saam. “Sakkie, ek’s lief vir jou! Ek gaan jou vroutjie word!” het Joubert se Facebook-inskrywing gelui. Volgens haar is die verlowing … Continue reading Huidige Mej. Suid-Afrika gee jawoord
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed