Voormalige onderwyser wat seuns aan ‘kinderpornografie blootstel en voorberei’ in hof
GAUTENG. – ‘n Voormalige onderwyser (41) wat daarvan beskuldig word dat hy twee 13-jariges en ‘n 15-jarige seun seksueel voorberei en aan pornografie blootgestel het, het in die Pretoria-landdroshof voorgekom. Lumka Mahanjana, woordvoerder vir die NVG, sĂȘ die beskuldige het op drie aanklagte van blootstelling aan pornografie en vier aanklagte van voorbereiding in die hof … Continue reading Voormalige onderwyser wat seuns aan ‘kinderpornografie blootstel en voorberei’ in hof
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed