Voormalige polisiehoë en ander beskuldigdes se hofsaak uitgestel

GAUTENG. – Khomotso Phahlane, die voormalige waarnemende polisiekommissaris, en nog ander beskuldigdes, se beweerde bedrog-en-korrupsiesaak van R54 m. is tot 3 Julie uitgestel. Henry Mamothame, woordvoerder vir die NVG se ondersoekdirektoraat, sê die saak is vir openbaarmaking en oorplasing vanaf die Pretoria- gespesialiseerde kommersiële misdaadhof na die Pretoria-streekhof, uitgestel. “Die staat is beveel om ‘n … Continue reading Voormalige polisiehoë en ander beskuldigdes se hofsaak uitgestel