Voormalige polisiehoë en mede-beskuldigdes pleit onskuldig op korrupsieklag

GAUTENG. – Richard Mluli, die voormalige hoof van misdaadintelligensie, en sy mede-beskuldigdes het Maandag onskuldig in die Pretoria-hooggeregshof op aanklagte van korrupsie gepleit. Henry Mamothame, woordvoerder vir die NVG se ondersoekdirektoraat teen korrupsie (IDAC), sê die verhoor wat tot Vrydag sal duur, het begin met die staat se eerste getuie wat getuig het. Mdluli, saam … Continue reading Voormalige polisiehoë en mede-beskuldigdes pleit onskuldig op korrupsieklag