Voormalige speaker vra vir meer inligting

Nosiviwe Mapisa-Nqakula het in die hooggeregshof in Pretoria, waar sy op aanklagte van korrupsie en geldwassery voorgekom het, aansoek gedoen om gedeeltes B en C van die saakdossier aan haar openbaar te laat maak. Henry Mamothame, woordvoerder vir die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie (Idac) van die NVG, sĂȘ die saak teen die voormalige speaker is tot … Continue reading Voormalige speaker vra vir meer inligting