Voormalige Steinhoff-direkteur tronk toe vir bedrog van R376 m.

GAUTENG. – Iwan Peter Schelbert (63) van die Paarl in die Wes-Kaap is Vrydag vir bedrog van meer as R376 miljoen tot vyf jaar direkte gevangenisstraf deur die gespesialiseerde handelsmisdaadhof in Pretroria gevonnis. Schelbert is gevonnis nadat hy aan bedrog skuldig bevind is ingevolge artikel 276(1)(i) van die Strafproseswet, ná die sluiting van ’n pleit- … Continue reading Voormalige Steinhoff-direkteur tronk toe vir bedrog van R376 m.