Voormalige vroedvrou kry 23 jaar tronkstraf

GAUTENG. – Yolande Maritz Fouchée (48), die eienaar en voormalige vroedvrou en verpleegster van You and Me-kraamsorgsentrum, is tot 23 jaar tronkstraf gevonnis. Dié omstrede voormalige vroedvrou is soos Nuusflis voorheen berig het in die Pretoria-hooggeregshof skuldig bevind aan strafbare manslag en verskeie ander ernstige aanklagte wat verband hou met haar praktyk.  Alysia von Kloëg … Continue reading Voormalige vroedvrou kry 23 jaar tronkstraf