Voortvlugtige na polisiebevelvoerder se moord vasgetrek

MPUMALANGA. – Prince Gift Mdluli, die voortvlugtige was as verdagte in die laksman-styl-moord van lt.kol. Piet Pretorius (59), die voormalige bevelvoerder van die voertuigmisdaadondersoekeenheid (NIU), gesoek is, is agter tralies. Lt.kol. Magonseni Nkosi sê Mdluli, wat sedert 16 Januarie van owerhede af gevlug het, is Saterdag in vuil en gehawende klere in ‘n Komatipoort-klerewinkel vasgetrek. Nadat … Continue reading Voortvlugtige na polisiebevelvoerder se moord vasgetrek