Voortvlugtige wat deur VK vir moord gesoek word, bly agter tralies

GAUTENG. – Die 46-jarige Ndodana Mkhanyisi Tshuma, wat deur die Verenigde Koninkryk op drie aanklagte van moord gesoek word, bly in aanhouding. Hy het vroeĆ«r vandag op twee afsonderlike sake in die Johannesburg-landdroshof verskyn, onder meer om uitgelewer te word. Volgens ‘n uitleweringsversoek word Tshuma daarvan beskuldig dat hy sy vrou, Nothabo Zandile Tshuma, en … Continue reading Voortvlugtige wat deur VK vir moord gesoek word, bly agter tralies