Vroedvrou strafregtelik vervolg

Yolande Maritz, ‘n vroedvrou wat glo onprofessioneel opgetree het, is gedagvaar om in die hof te verskyn. Sy moet op 24 Julie op aanklag van onder meer aanranding in die hof verskyn. ‘n Babaseun is nege dae na sy geboorte oorlede en ‘n babadogter is gestremd gelaat. Barry Bateman, woordvoerder vir die privaatvervolgingseenheid, sĂȘ Maritz … Continue reading Vroedvrou strafregtelik vervolg