OOS-KAAP. – Theresa Minnie (73) van Fairbridge Heights, Kariega, is vanoggend (Maandag) omstreeks 05:30 ontvoer. Kapt. André Beetge, polisiewoordvoerder het die ontvoering aan Nuusflits bevestig. Volgens die polisie is daar tot dusver geen losprys geëis nie. Die polisie doen ’n beroep op die publiek om enige relevante inligting rakende die voorval aan hulle te verskaf. … Continue reading Vrou (73) van Kariega ontvoer
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed