Vrou dood na sy brand – borg aan verdagte teengestaan

Nadat ‘n vrou glo deur haar man aan die brand gesteek is en sy aan die beserings dood is, word hulle kinders deur Action Society tydens sy borgaansoek bygestaan.