Vrou in hegtenis wat glo baba doodwurg
LIMPOPO. – ‘n Vrou (20) is in hegtenis geneem nadat ‘n drie maande oue baba Vrydag omstreeks 18:00 in Mundzezi glo deur haar doodgewurg is. Kol. Malesela Ledwaba, polisiewoordvoerder, sĂȘ in ‘n verklaring polisiebeamptes was op patrollie toe hulle omstreeks 18:30 na die Vleifontein-kliniek ontbied is. Daar is hulle ingelig dat twee individue ‘n kind … Continue reading Vrou in hegtenis wat glo baba doodwurg
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed