Vrou in Oos-Kaap ontvoer

OOS-KAAP. – Lindsay Knowlden (65) is Saterdagoggend omstreeks 06:00 by die Markman-varsproduktemark in Gqeberha ontvoer nadat sy pas saam met haar man by die werk opgedaag het. Verskeie aanvallers het hulle glo oorrompel, die man aangeval en met Lindsay in ‘n voertuig vertrek. André Snyman van eblockwatch sê twee gewapende verdagtes in ‘n wit Toyota … Continue reading Vrou in Oos-Kaap ontvoer