Vrou op beskuldiging van swaer se moord in hegtenis
MPUMALANGA. – Melissa Vice (29) is in verband met die moord op Willie Visser (25), haar swaer, in hegtenis geneem. Visser se liggaam is op 16 Desember in die bosse by die Seekoeiwater-kleinhoewes naby die Doornpoort-substasie gevind. Luidens ‘n verklaring deur lt.kol. Jabu Ndubane is die polisie omstreeks 12:00 na die toneel ontbied, nadat ’n … Continue reading Vrou op beskuldiging van swaer se moord in hegtenis
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed