Vrou op kleinhoewe in Kameeldrift vermoor

GAUTENG. – Carolina Frederika Dicks is verlede Woensdagnag in haar woning op ’n kleinhoewe in Ringduifstraat, Kameeldrift, vermoor aangetref. Ian Cameron, voorsitter vir die portefeuljekomitee oor polisie, lid van die parlement en misdaadaktivis, sê in ‘n sosialemediaplasing Dicks se voertuig en huishoudelike items is gesteel. Hy het voorts innige meegevoel met haar familie en vriende … Continue reading Vrou op kleinhoewe in Kameeldrift vermoor