Vrou se lewelose liggaam in huis aangetref

OOS-KAAP. – Vanessa van Rensburg (36) se lewelose liggaam is Sondagoggend deur haar kêrel in sy vakansiehuis in Oesterbaai aangetref. Kapt. Marius McCarthy sê speurders van St Francisbaai doen ’n beroep op die gemeenskap om te help met die ondersoek na die moord wat omstreeks 01:45 plaasgevind het. St. Francisbaai-polisie het op ‘n klagte reageer … Continue reading Vrou se lewelose liggaam in huis aangetref