PAS BEKEND: Vrou se liggaam in Tembisa-Suid gevind
GAUTENG. – ’n Vrou se liggaam is vanoggend in die Vusimusi-gedeelte van Tembisa-Suid gevind. Die polisie het bevestig dat die liggaam ontdek is, maar geen verdere besonderhede oor die omstandighede van haar dood is nog beskikbaar nie. Brig. Brenda Muridili, polisiewoordvoerder, sê misdaadtoneelbestuur en die nodige rolspelers is tans op die toneel. Verdere inligting sal … Continue reading PAS BEKEND: Vrou se liggaam in Tembisa-Suid gevind
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed