Vroue gearresteer wat bejaarde ‘bedwelm en beroof’

KWAZULU-NATAL. – Twee vroue wat na bewering Vrydag ‘n bejaarde man (75) in Rietrivier bedwelm en beroof het, is deur reaksiebeamptes gearresteer. Reaction Unit South Africa (Rusa) sĂȘ die man het die vroue in sy huis verwelkom, waarna hulle glo aangebied het om vir hom tee te maak. Die man het ure later wakker geword … Continue reading Vroue gearresteer wat bejaarde ‘bedwelm en beroof’