Vroulike verdagte in hof vir Julie 2021-onrus
KWAZULU-NATAL. – ‘n Vroulike verdagte (42) gaan na verwagting vandag op aanklagte ingevolge terrorismewetgewing in die Durban-landdroshof voorkom. Brig. Thandi Mbambo van die Valke sĂȘ die verdagte het haar vanoggend by Durban-Sentraalpolisie oorgegee. Die arrestasie spruit uit ‘n ondersoek van die Durbanse eenheid vir ernstig georganiseerde misdaad nadat onrus KZN in 2021 tot stilstand gebring … Continue reading Vroulike verdagte in hof vir Julie 2021-onrus
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed