Vrystaatse polisiebeamptes in hof oor ‘verkragting’
VRYSTAAT. – Twee polisiebeamptes, albei 25 jaar oud en ondeskeidelik by Bloemspruit- en Heuningspruit-polisiekantore gestasioneer, het Donderdag op aanklagte van verkragting en sameswering om verkragting te pleeg in die Kroonstad-landdroshof voorgekom. Phaladi Shuping, woordvoerder vir Opod, sê in ‘n verklaring die twee beskuldigdes is vir oortredings wat glo op 8 Junie by ‘n gastehuis in … Continue reading Vrystaatse polisiebeamptes in hof oor ‘verkragting’
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed