Vyf verdagtes bly in aanhouding vir moord op polisiehoof

Nuusflits, Uitgawe 1,788, Tuesday 21 January 2025 Lees ook: Vyf verdagtes in hegtenis vir moord op polisiehoë ERMELO. – Die vyf verdagtes wat vir die moord van lt.kol. Piet Pretorius (59) in hegtenis geneem is, sal in aanhouding bly. Pretorius, die hoof van die voertuigmisdryf-ondersoekeenheid, is Donderdag in sy amptelike voertuig doodgeskiet terwyl hy aan … Continue reading Vyf verdagtes bly in aanhouding vir moord op polisiehoof