Vyfjarige in beweerde kaping doodgeskiet
PRETORIA, SUID-AFRIKA. – Ditebogo Phalane (5) is Vrydagaand doodgeskiet in ’n beweerde kaping in die Sosanguve-woonbuurt in Pretoria. Volgens lt. kol. Mavela Masondo het die voorval omstreeks 22:00 Vrydagaand plaasgevind toe ’n pa by sy huis met ’n wit Toyota-bakkie aangekom het. Sy seuntjie het uit die huis gehardloop om hom te verwelkom. ’n Onbekende … Continue reading Vyfjarige in beweerde kaping doodgeskiet
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed