Waarskuwing oor brongiolitis by jong kinders in winter

Nuusflits, Uitgawe 2,246, Friday 24 April 2026 Brongiolitis kom meer algemeen in die winterseisoen voor en dit kan veral gevaarlik wees vir babas en jong kinders onder twee jaar oud. Hoe jonger die kind, hoe gevaarliker. Lees hier onder wat die simptome is, wat om liefs te vermy en wanneer om hulp te vra. Dr. … Continue reading Waarskuwing oor brongiolitis by jong kinders in winter