Wêreld- Hipertensiedag op 17 Mei: Ken jou bloeddruk — dit kan jou lewe red
Elke jaar op 17 Mei is dit Wêreld- Hipertensiedag, wat deel vorm van Hipertensie-bewustheidsmaand, ‘n herinnering dat hoë bloeddruk — al voel jy hoe gesond — stilletjies lewens eis. Die Wêreld Gesondheidsorganisasie noem hipertensie die “stilswyende moordenaar”. Daar is dikwels geen waarskuwingstekens nie, maar dit rig skade aan die hart, brein en niere. Wêreldwyd ly … Continue reading Wêreld- Hipertensiedag op 17 Mei: Ken jou bloeddruk — dit kan jou lewe red
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed